Hallo daar!
Nog 'n jaar, Padlangs-vriend, nog 'n jaar van Covid, met sy spanning, infeksies, sterftes en beperkings. En tog, nog 'n jaar van GENADE. Ons prys die Here vir sy getrouheid in 2021 en vertrou Hom weereens vir 2022. Een van die oudste liedere in die Bybel se woorde is: Die goedertierenheid van die Here is tot in ewigheid. Ja, halleluja! Onthou, ons oordenkings sluit op Vrydag die 17de Desember.
|